Modulekode | PSP 904 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module handel oor die toepassing van kritiese denke en ontleding op die terrein van psigoterapie. Verdere temas in verband met die ontwikkeling van ‘n wye professionele deelname en navorsingsmetodiek sal ook aangebied word. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App